
Oranje staan sterk teen landsbeste in Amanda Coetzer-toernooi
Die land se agt beste skooltennisspanne meet kragte tydens die 26ste weergawe van die spogtoernooi, en die gasheer, Oranje Meisieskool, is die span om te klop. Hulle mik vir ’n vierde agtereenvolgende titel, maar spanne soos Rhenish, Bloemhof en Waterkloof …